• Tuisblad
  • Onderwys
  • #RepBrokkies: Sestien vir Mandela Washington Fellowship gekies
Die 16 Namibiërs wat vir die Mandela Washington Fellowship gekies is. Foto verskaf
Die 16 Namibiërs wat vir die Mandela Washington Fellowship gekies is. Foto verskaf

#RepBrokkies: Sestien vir Mandela Washington Fellowship gekies

Jeanette Diergaardt
Die Amerikaanse ambassade het aangekondig dat 16 Namibiërs gekies is vir die Mandela Washington Fellowship. In Junie sal 28 Amerikaanse opvoedkundige instellings oor 20 state 'n seswekelange professionele ontwikkelingsprogram vir die 700 Mandela Washington Fellows aanbied.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!