FOTO Precious Nghituanapo
FOTO Precious Nghituanapo

Skole baat by papier

Precious Nghituanapo
Namibia Media Holdings (NMH) het in samewerking met die Chinese ambassade fotostaatpapier aan drie skole en wel die senior sekondêre skool Da-Palm, sowel as die primêre skole Okangue en Otjimbingwe oorhandig. Die skole het drie bokse elk ontvang, met die inisiatief wat 39 skole in al 14 streke sal betrek. Volgens die projekbestuurder Enzo Amuele het die inisiatief ten doel om onderrig te ondersteun in die lig van uitdagings wat deur die onderwyssektor ervaar word. Amuele het 'n beroep op ander rolspelers en vriende van onderwys in die land om die ministerie deur My Zone, NMH se tuiste vir jongmense, te ondersteun.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!