Brand woed in koshuis
’n Brand het gister omstreeks 08:30 in die Sekondêre Skool Ella du Plessis se meisiekoshuis uitgebreek. Die hoof van die Windhoekse brandweer, Raymond Kapia, het gister gesê die oorsaak van die brand word nog ondersoek. Die skoolhoof, Jakavaza Kavari, het die voorval bevestig en gesê ondersteuning is van kardinale belang om die welstand van sy studente te verseker en om die impak van die brand te versag. Foto’s verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie