Drie vermis in Oanob se waters
Die Namibiese polisie het kort gelede bevestig dat ‘n boot Saterdag tussen 14:30 en 15:00 by die Lake Oanab Resort omgeslaan het.
Daar was volgens die polisie nege jong mans aan boord. Ses van hulle is gered.
Daar word vermoed dat drie van die mans verdrink het. Die soektog na hul liggame sal volgens die polisie vandag voortgesit word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie