polisie
polisie

Nóg ’n motorongeluk op Swakopmund

Daar was gister laatmiddag, op Kersdag, ’n motorongeluk by die Moses //Garoëb en Sam Nujoma-kruising in Swakopmund. Geen beserings is aangemeld nie, maar die bestuurder van die voertuig was skoonveld.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer