PAS IN: Te veel ongelukke
Die Namibiese Polisie is bekommerd oor die hoë getal ongelukke, met besering en honderde sterfgevalle betrokke wat aanhoudend op Namibië se paai gebeur. Die nuutste syfers dui 1 828 ongelukke met 3 262 gevalle van beserings en 241 sterftes vanaf 1 Januarie tot 27 Augustus hierdie jaar. In vergelyking met laas jaar was daar 1 918 ongelukke met 3 239 beseer en 297 mense dood. Vir 2021 was daar 1 809 motorongelukke met 3 210 mense beseer en 303 mense se dood aangeteken.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie