PAS IN: Twee mans dood in vragmotorongeluk buite Otvai
Twee mans is vanoggend in ’n motorongeluk op die B1-hoofweg dood nadat die drywer 9 km buite Otavi vanaf die rigting van Otjiwarongo, beheer verloor en die vragmotor omgegooi het.
Volgens die woordvoerder van die Namibiese polisie in die Otjozondjupastreek, adj.-komm. Maureen Mbeha, was 45-jarige Vinia Mweshitale (drywer) en 44-jarige Sem Shaamwapeni Lineekela Honge op die toneel dood. Al twee mans is van die Ohangwenastreek.
Die vragmotor het bokse appels vervoer en was midde hul reis van Kaapstad van Democratic Republic of Congo (DRC).
“Die oorledene se liggame is na die Otavi-staatslykhuis gevat waar dit verder na die Otjiwarongo-polisielykshuis vervoer sal word,” lui ’n verslag van die Namibiese polisie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie