#PasIn: Mangaan trein ontspoor

Augetto Graig
'n Trein wat mangaan vervoer het na Lüderitz, het gistermiddag sowat 40 km buite Aus ontspoor. Volgens beskikbare inligting, is een persoon oorlede en is een man beseer. Volgens Oliver Morgan van Lüderitz se brandweerdiens, het sy manne gisteraand gaan help om die vasgekeerde beampte uit die wrak te kry en hospitaal toe te neem. Daar was glo drie mense op die trein. Volgens Morgan is die spoor ook beskadig. TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer, het gesê die maatskappy sou binnekort meer inligting deel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!