Foto Argief
Foto Argief

#PasIn: Mangaantrein ontspoor, twee sterf

Augetto Graig
'n Trein wat mangaan na Lüderitz vervoer het, het gistermiddag sowat 40 km buite Aus ontspoor.

Volgens TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer, is twee mense in die ongeluk oorlede.

Sy sê vier TransNamib-beamptes was op die trein tydens die ongeluk. Die oorlewendes ontvang tans mediese behandeling.

Volgens Raubenheimer het die trein twintig waens gesleep en het TransNamib sy noodgevalreaksieplan toegepas en ondersteuning op die toneel gelewer.

Die families van die oorledenes is ingelig.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!