• Tuisblad
  • Ongelukke
  • #PasIn: MVAF warm onder die kraag oor beeldmateriaal op sosiale media
No Image Caption

#PasIn: MVAF warm onder die kraag oor beeldmateriaal op sosiale media

Iréne-Mari van der Walt
Die Padongelukkefonds (MVAF) se woordvoerder het die publiek afgeraai om foto's en beeldmateriaal te deel van 'n onlangse ongeluk naby Otavi, omdat die slagoffers gesien kan word.

Nege mense het hul lewens in die noodlottige ongeluk verloor. Een van hulle is uitgeken as Reagan Mwalimu Kwala (40), wat 'n bankbestuurder op Rundu was.

Kommentaar

Republikein 2024-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 21° | 32° Eenhana: 21° | 26° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 21° | 31° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 19° | 25° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 18° | 30° Gobabis: 20° | 29° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 24° | 40° Oranjemund: 17° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 25° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 29° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 36° Windhoek: 18° | 30° Cape Town: 18° | 23° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 16° | 18° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 35° Harare: 20° | 32° #REF! #REF!