NUUSBREKER
NUUSBREKER

Polisie onderweg na moordtoneel in ongeluk betrokke

Henriette Lamprecht
Lede van die Namibiese polisie se eenheid vir ernstige misdaad op Keetmanshoop, is gister onderweg na 'n moordtoneel in 'n ongeluk betrokke. Volgens die polisie het die bestuurder op die grondpad tussen Karasburg en die plaas Swartberg beheer oor die voertuig verloor. Die twee lede was onderweg na die plaas om die moord van 'n viermaande oue baba te ondersoek.

Die bestuurder ('n sersant) is in die Karasburg-hospitaal vir hoofbeserings opgeneem, terwyl 'n vroulike konstabel behandel en reeds ontslaan is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!