ongeluk1
ongeluk1

Skape dood in hoofstad

Tanja Bause
’n Vragmotor gelaai met 199 skape het op die hoek van Nelson Mandela- en Robert Mugabe-rylaan omgeslaan.

Die ongeluk het net voor 17:00 plaasgevind. Meer as tien skape is doodgedruk. Volgens die bestuurder, Raymond Ockhuizen, het hy net gevoel hoe die vragmotor omkantel.

“Ek het gery en toe voel ek net die vragmotor val om. Ek het nie gedink so iets kan gebeur nie. Die beweging was so stadig. Nou hoor ek dat die agterste band van die velling afkom. Ek was op pad na die Elargo 81 slagpale.”

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!