Amptenare in hegtenis vir 'gesteelde' droogtehulpkos

Raad besig met interne ondersoeke
Een van die beskuldigdes wat in hegtenis geneem en op diefstalklagte teregstaan, is die 31-jarige Johannes Shaanika Mupetami.
Tuyeimo Haidula
Tuyeimo Haidula – Twee werknemers van die Tsumeb-kiesafdeling is in hegtenis geneem in verband met diefstal van droogtehulpvoedsel ter waarde van sowat N$100 000. Die polisie het
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer