Boere sit steeds sonder water

Waterkanaal vanaf Berg Aukas is droog
As dit nie reën nie kan die boere op die Hardap-besproeiing­skema nog tot Maart vanjaar teen 100%-kapasiteit besproei.
Tanja Bause
Die kanaal wat water vanaf die ou Berg Aukas-myn na die Omatakodam vervoer, is sedert verlede Vrydag droog en talle boere langs die kanaal is raadop.Peter Mutschler sê NamWater he
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer