Burgemeester van Rundu beskuldig van magsmisbruik
Beweerde gebruik van private voertuig om toelaes te eis
Die Rundu-dorpsraad se vlootbestuursbeleid verbied die gebruik van private voertuie vir amptelike sake.
Die burgemeester van Rundu, Gabriel Mukenge Kanyanga, word daarvan beskuldig dat hy skade aan sy amptelike voertuig toesmeer deur prosedures vir herstelwerk te omseil en sy private
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie