FOTO VERSKAF
FOTO VERSKAF

Capricorn ondersteun weerloses

Henriette Lamprecht
Die Capricorn-stigting het sy samewerking met Imago Dei as sy vennoot vir programme vir kwesbare gemeenskappe hernu met die toekenning van N$750 000 uit sy jaarlikse begroting aan dié organisasie.

Imago Dei is ’n geregistreerde liefdadigheidsorganisasie wat namens die stigting inisiatiewe vir weerloses koördineer deur hulpbronne te identifiseer, te mobiliseer en te versprei om diè gemeenskapsprojekte te ondersteun.

Een van die begunstigde projekte is die Lighthouse Children and Youth Ministry (foto), ’n sentrum op Rehoboth wat verbind is tot die ondersteuning van kinders en tieners uit kwesbare gemeenskappe. Programme wat aangebied word, sluit in naskoolse klasse, maaltye asook die opleiding in vaardighede vir werklose ouers en jeugdiges.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!