Erfenis: Wat moet jou nalatenskap wees?

'n Paar skrywers en akademici verwoord wat dit is wat hulle vir die toekoms van ons land, ons taal en die wêreld wil nalaat.
Afrikaans is mooi, en Afrikaans is moeilik. Dis ? komplekse taal met ? komplekse geskiedenis van party wat wou uitsluit, en ander wat alles wou doen om in te sluit. Daar is nie een
...

Kommentaar

Republikein 2025-02-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer