Geliefde Rehobother sterf toe huis brand

Boet Matthews
’n Bekende en geliefde inwoner van Rehoboth van wie daar Dinsdag nog ’n groot ophef gemaak is toe sy N$1 000 kontant in ’n kompetisie by die plaaslike Spar gewen het, is dood
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer