Hentiesbaai beëindig RedForce se kontrak

Besluit word betwis
Ná talle hofsake en klagtes teen RedForce Debt Management landswyd het nog 'n munisipaliteit besluit om nie meer van dié skuldinvorderaar se dienste gebruik te maak nie.
Elizabeth Kheibes
RedForce Debt Management betwis die Hentiesbaai-munisipaliteit se besluit om sy kontrak te beëindig. Dié skuldinvorderaar meen die munisipaliteit oortree die oorgangsklousule (wi
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer