Hentiesbaai: Inligting oor ‘wangedrag’ uitgelek

Kollig op geskorste uitvoerende hoof
Hentiesbaai se munisipaliteit beskuldig Elizabeth Coetzee van beweerde diefstal en bedrog.
Adam Hartman
Hentiesbaai se munisipaliteit is in die kollig ná ’n kennisgewing met aanklagte oor wangedrag deur sy geskorste uitvoerende hoof, Elizabeth Coetzee, uitgelek is.Volgens dié ken
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer