Hoop vir Elisenheim-inwoners

Planne om rioolreuke te verhoed
Nadat talle inwoners van dié landgoed buite Windhoek 'n klagskrif onderteken het, is owerhede aan die werk om die probleem op te los.
Kristien Kruger
’n Buffertenk sal na verwagting langs die Ujams Sewage Works-aanleg naby die Elisenheim-landgoed noord van Windhoek opgerig word as ’n oplossing vir die onaangename reuke wat i
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer