Kollig-kalender
VANDAG
• 18:00 – Robyn Brinkmann se uitstalling Canvas Chronicles open by The Village Garden Opera House. Kaartjies: N$100 via webtickets.com.na.
• 19:00 – Jazz Junction by die Frans-Namibiese Kultuursentrum. Kaartjies: N$60 vooraf en N$80 by die deur.
• 19:00 – The incredible journey of Tinkerbell van Tonder met Amanda Strydom en Coenraad Rall by die Nasionale Teater. Kaartjies: N$300 (N$250 vir pensioenarisse) via www.eticket.my.na.
• 19:30 – Desert Comet en Groove Alliance tree by Musos (Merenskystraat) in Windhoek op. Toegang: N$50 by die deur.
MôRE
• Francophonie Fête & Fair by die Frans-Namibiese Kultuursentrum, met kuns, films, kos en vermaak deur verteenwoordigers van onder meer Angola, DRK, Egipte, Frankryk en Ghana. Toegang is gratis.
• 08:30 – Die Suid-Afrikaanse motiveringspreker Lindie Strydom bied ’n insiggewende praatjie onder die tema “Op Soek na God se Hart” by die NG Kerk Windhoek Wes aan. Kaartjies: N$150 via webtickets.com.na.
• 09:00 – Vier Internasionale Ietermagôdag by Eagles en St. Patrick’s Day met The Ell’s. Kaartjies: Vanaf N$75 via webtickets.com.na.
• 11:11 – Die Windhoek Karnaval (Wika) begin amptelik met die legendariese NBL WIKA Afskop (voorheen Biwak) by SKW se binnehof. Toegang is gratis.
• 18:30 – Tango-Opera by die NG Kerk Eros, saam met die bekroonde sopraan Zanne Stapelberg en bekende pianis Albie van Schalkwyk, wat die wêrelde van opera, kabaret, musiekteater en Spaans-geïnspireerde vokale en dansstyle vermeng. Kaartjies: N$320 - N$380 via webtickets.com.na.
• 19:00 – The incredible journey of Tinkerbell van Tonder saam met Amanda Strydom en Coenraad Rall by die Namib Laerskool Aula. Kaartjies: N$300 (N$250 vir pensioenarisse) via eticket.my.na.
DINSDAG 18 MAART
• 12:00 – Die Namib Desert International Jazz Festival vind tot die 19de in Walvisbaai plaas. Meer inligting is beskikbaar by www.namibjazz.com.
• 18:00 – In hierdie maand se uitgawe van Cinemaverse by die Goethe-instituut word die fliek Home vertoon. Toegang is gratis.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie