Kunssinnig
• Die Project Room-galery bied op 29 Maart ’n uitstalling aan ter nagedagtenis aan wyle Trudi Dicks – hierdie uitstalling bevat werke wat in Dicks se ateljee was nadat sy verlede jaar gesterf het.
• Die Frans-Namibiese Kultuursentrum bied Vrydagaand die Jazz Junction-vertoning aan.
• Die dokumentêre film, Beyond the Goalpost, word Woensdag om 18:30 by die NFA Football House in Katutura, Windhoek, bekend gestel.
• Die digter Elke Debortoli stel op 8 April om 18:00 haar bundel “Liquid Paralysis” by die Goethe-instituut in die hoofstad bekend – ’n uitstalling deur die kunstenaar Erik Schnack sal ook dan open.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie