Kus se eerste Nuwejaarsbaba 'n dogtertjie
Die eerste baba wat vanjaar aan die kus gebore is, was vir trotse ouers Genoveve Gorases en Steven Seibeb. Die dogtertjie, wat nog nie vernoem is nie, is om middernag in die Walvisbaai-staatshospitaal se kraamsaal gebore en het 1,95 kg geweeg.
"Dit is my eerste kind. Sy is so klein en pragtig en ek is baie gelukkig," het 'n opgewonde Genoveve gesê.
Shafa-Tetanga-Kuku was die eerste Kersdagbaba aan die kus. Volgens sy ouers lina Jeremia (35) en Ananias Nambahu (36) is klein om 04:20 by die Walvisbaaise staatshospitaal gebore. Twee babas is in die Swakopmundse staatshospitaal gebore. Pandulingeinge shikweyo (30) het die lewe geskenk aan 'n babadogtertjie en Beata Monguvhi het die lewe geskenk aan 'n babaseuntjie.
Verlede jaar (2021) het die Walvisbaai Staatshospitaal drie babas (twee meisies en een seun) op Kersdag in die wêreld verwelkom. ’n Meisie is by Omaruru-distrikshospitaal gebore en nog ’n meisie is by Usakos-distrikshospitaal gebore. Die Erongostreek het op Kersdag 12 babas verwelkom, met die hoogste getal van sewe wat in 2020 in die Swakopmund-staatshospitaal gebore is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie