Munisipale werkers eis beter salarisse
Asook hervormings binne die organisasie
Werknemers van die Windhoekse munisipaliteit eis dat "korrupte bestuurders en senior bestuurders" aan dissiplinêre maatreëls onderwerp word.
Mariud Ngula – In ’n klagskrif wat Vrydag aan Stad Windhoek (CoW) oorhandig is, het werknemers beter salarisse en hervormings binne die organisasie geëis, en die munisipalitei
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie