Namcor faal in aansoek om summiere vonnis
Regter George Coleman lewer uitspraak
Nadat Shared Advertising cc in 2014 glo nie vir produkte betaal het nie en daarna nie die skikkingsooreenkoms met Namcor nagekom het nie, is die maatskappy weer hof toe gesleep.
Kristien KrugerNamcor Petroleum Trading and Distribution (Pty) Ltd se aansoek om ’n summiere vonnis teen Shared Advertising cc t/a Shared Petroleum is vandeesweek in die hoërhof
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie