No Image Caption

PAS IN: //Hoebes ontmoet met ILO-sending

Jemima Beukes
Christine //Hoebes, minister in die presidensie, sal na verwagting vandag om 14:00 met die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) se Hoëvlaksending na Namibië by Staatshuis vergader. Die ILO-sending is tot 3 Februarie in Namibië om die land se gereedheid te bepaal om deel te neem aan die Verenigde Nasies se Global Accelerator on Jobs and Social Protection for Just Transitions.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer