Pas In: Totsiens Chief Kanime
Die hoof van die Windhoek stadspolisie, superintendent Abraham Kanime tree amptelik môre af, na hy Namibië se enigste munisipale polisiemag sedert stigting in 2001 gelei het. Vanoggend het die stadspolisie en verwante dienste van die hoofstad deur die middestad ’n parade in sy eer gehou.
Foto Augetto Graig
Foto Augetto Graig
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie