#PasIn: N$25 vir 5 liter water
Tabita Chikaka, 'n inwoner van Otjaandjamwenyo in die Ruacana-kiesafdeling, sê hul gemeenskap ervaar vir meer as twee maande 'n tekort aan water. Baie mense is verplig om 25 liter water van hul bure met krane teen 'n prys van N$5.00 te koop. Chikaka het 'n beroep op die regering gedoen vir enige moontlike bystand om hul gemarginaliseerde gemeenskap te red. Lees meer in vandag se uitgawe van Republikein se susterskoerant, Namibian Sun. Video: Enzo Amuele
Kyk die video hier
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie