No Image Caption

#PasIn: Okahandja-bejaardes boos oor water

KYK
Omgekrapte bejaardes van Okahandja het die strate ingevaar om teen die dorp se huidige uitvoerende hoof, Alphons Tjitombo, te betoog.

Dit volg ná RedForce die water afgesny by huise van inwoners wie se munispale skuld agterstallig is. Video: Jemimah Ndebele

Kyk die video hier

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer