RedForce was ‘mees voordelige’ bieër, sê TransNamib

Skuldinvorderaar moet N$48 m. verhaal
TransNamib sê RedForce is na 'n mededingende tenderproses aangestel.
Kenya Kambowe
Nadat bohaai opgeskop is oor TransNamib se besluit om RedForce Debt Management aan te stel om sy skuld van sowat N$48 miljoen in te vorder, het die staatsonderneming gesê die aans
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer