Uitspeel-QR
Penny die ystervarkie is die nuweling in die Lambrechts-kroos van weesdiere wat vry op die plaas Simmenau in die Khomas-hooglande grootgemaak word. Cindy, die 30-jarige bobbejaan en stammoeder van al die diere, het oudergewoonte die nuwe kleintjie onder haar vlerk geneem.
Skandeer die QR-kode om dié rakker beter te leer ken.
Skandeer die QR-kode om dié rakker beter te leer ken.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie