‘Wat is vryheid sonder kos?’
Universele Verklaring van Menseregte herdenk
'n Oudminister van Kenia het die gebrek aan basiese dienste vir Afrika-inwoners bevraagteken in die lig van ondenkbare vlakke van rykdom in die vorm van natuurlike en menslike hulpbronne wat in talle van dié lande aangetref word.
Jemima BeukesAfrikane begin “hulle vrede vir die dag koop” deur stil te bly uit vrees vir vergelding, terwyl die regbank in die meeste Afrikalande as “wapen” ingespan word,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie