No Image Caption

Weer 14 Maart 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met wydverspreide donderbuie oor die Kunene, Omusati, Ohangwena, Oshana, Oshikoto, Otjozondjupa, Erongo en Khomas. Geïsoleerde tot verspreide donderbuie kan oor die Omaheke, Kavango-Wes, Kavango-Oos, Hardap en ||Kharas voorkom.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:44 L: 09:44 H: 15:58VOORUITSIGTE



WINDHOEK 17° 26°RUNDU 19° 28°OSHAKATI 19° 31°GOBABIS 18° 28°MARIENTAL 21° 33°KEETMANSHOOP 22° 30°WALVISBAAI 16° 22°LUANDA 22° 31°JOHANNESBURG 13° 22°KAAPSTAD 16° 33°

Kommentaar

Republikein 2025-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer