misdaad
misdaad

Diefstal vier hoogty

Iréne-Mari van der Walt
Sewe gevalle van diefstal is volgens die polisie se weeklikse misdaadverslag aangemeld. Volgens die polisie is ‘n 58-jarige man met ‘n vuurwapen gedreig by die erf wat hy opgepas het. Die onbekende verdagte het glo met ‘n sementmenger, ‘n haelgeweer en ‘n selfoon met ‘n gesamentlike waarde van N$45 000 weggekom. In Outjo is ‘n 67-jarige man van sy televisie, ‘n flits en ‘n tradisionele mes beroof toe diewe glo ‘n gat in sy dak gesny het om toegang tot die huis te bekom terwyl hy nie tuis was nie.

In twee ander gevalle is vier vragmotorbatterye ter waarde van N$16 459.20 en twee hekmotors ter waarde van N$19 000 gesteel. In die Wanaheda-informele nedersetting is verskeie skootrekenaars, twee gasbottels en ‘n gasbottel met ‘n gesamentlike waarde van bykans N$ 14 000 gesteel. Twee 18-jarige mans in hegtenis geneem na hulle glo ‘n bok onwettig geslag het in Kalkrand. Hulle sal na verwagting Maandag in die hof verskyn.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!