Drie word vermis in Erongo

Aantal verdwynings is kommerwekkend, sê polisie
Te midde van die toenemende verdwynings in die Erongostreek moet die gemeenskap verantwoordelikheid op voetsoolvlak neem, meen die polisie.
Iréne-Mari van der Walt
“Daar is baie mense wat as vermis aangemeld word en dan onder onaangename omstandighede gevind word, soos Shanon Wasserfall wat vermis was en later in ’n vlak graf gevind is en [Matheus Sheehama] wie se liggaam uit die see gespoel het."

Dit het hoofinspekteur Ileni Shapumba gister aan Republikein gesê en verder kommer uitgespreek oor nog drie persone wat onlangs as vermis aangemeld is in die Erongostreek.

Een van die persone is 15-jarige Wyne Goreseb van Walvisbaai. Die polisie het gister om hulp gevra om hom op te spoor asook Lukas Junias (50) en Katrina Paulina Boois (64).

Goreseb se ma sê hulle het verlede Saterdag omstreeks 16:00 besef dat hy nie by die huis was nie. Hy is ’n graad 8-leerling aan die Hoërskool Tutaleni en is laas in ’n swart en wit Adidas-sweetpak en swart Converse All Star-tekkies gesien.

Enigiemand met inligting oor waar hy hom bevind, word gevra om inspekteur Mansie Amamub by 081 763 8188 te kontak of by hul naaste polisiekantoor aan te meld.

Teen druktyd het Shapumba gesê die polisie is in die proses om inligting te bevestig nadat hy glo in Kuisebmond gesien is.

Junias is laas op 12 Augustus by die plaas Schlesien-Noord in die Namib-Naukluft-omgewing gesien en Boois op 10 Augustus in die Otjimbingwe-omgewing.

Enigiemand met inligting oor waar hulle is, word gevra om 081 290 2660 te kontak of by hul naaste polisiekantoor aan te meld.

Oor Junias en Boois het hy gesê hulle “bly hoopvol en hou steeds aan soek”.

POLISIE IS BEKOMMERD

Dié gevalle kom nadat ’n 24-jarige student Matheus Sheehama sowat drie weke lank vermis was en sy liggaam twee weke gelede uit die see gespoel het. Vyf mense is in verband met die voorval in hegtenis geneem en inwoners van Kuisebmond het daarna ’n vreedsame optog gehou oor die toenemende geweld op Walvisbaai.

“Ons is bekommerd – veral oor jong mense wat blykbaar uit hul huise verdwyn,” het Shapumba gesê.

Shapumba het ook kapsie gemaak oor jong meisies wat na hul kêrels gaan ná argumente by die huis. Hy sê baie ouers vertel ook nie die polisie die volle waarheid wanneer hulle hul kinders as vermis aanmeld nie.

“Ouers bespreek nie die omstandighede wat daartoe gelei het dat hul kind die huis verlaat het met ons nie. Ons moet dit weet sodat ons die saak in sy geheel kan hanteer,” het hy gesê.

Ouers en gemeenskapslede moet ook verantwoordelikheid neem in hul huise en op voetsoolvlak in hul gemeenskappe, volgens Shapumba.

“Ons [die polisie] is toegewyd in ons diens aan die mense, maar ons het almal verantwoordelikhede en ons het ’n plig by die huis,” het hy gesê.

Shapumba sê ook dat die dwelmverwante neigings in Walvisbaai se gemeenskappe kommerwekkend is.

“Een van ons groot probleme is dwelms. Ons het ouer mense hier wat dwelms verkoop in plaas daarvan om lekkers te verkoop en kinders wat eerder as om lekkers en koekies te koop, dwelms koop. Ons glo hulle meng die dwelms ook met ander middels,” sê hy.

Hy meen ook dat lede van die gemeenskap inligting van die polisie weerhou.

“Ons is vinnig om te sê die polisie moet iets doen, maar wanneer die polisie opdaag is almal stil en niemand wil iets sê nie,” sê Shapumba.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 43 vs 34 Toyota Cheetahs XV Premier League: Southampton 0 vs 3 Manchester United LaLiga: Mallorca 1 vs 2 Villarreal | Real Betis 2 vs 0 Leganés SerieA: Como 2 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: Leeds United 0 vs 1 Burnley | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Hull City 0 vs 2 Sheffield United English Championship: Leeds United 0 vs 1 Burnley | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Hull City 0 vs 2 Sheffield United Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 22° | 39° Eenhana: 19° | 37° Oshakati: 19° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 23° | 34° Otjiwarongo: 19° | 32° Omaruru: 16° | 33° Windhoek: 17° | 30° Gobabis: 13° | 30° Henties Bay: 11° | 15° Wind speed: 28km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:14, High tide: 05:25, Low Tide: 23:45, High tide: 17:42 Swakopmund: 11° | 14° Wind speed: 34km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:12, High tide: 05:23, Low Tide: 23:43, High tide: 17:40 Walvis Bay: 11° | 19° Wind speed: 39km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:12, High tide: 05:22, Low Tide: 23:43, High tide: 17:39 Rehoboth: 11° | 30° Mariental: 9° | 26° Keetmanshoop: 7° | 24° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 9° | 22° Ariamsvlei: 7° | 23° Oranjemund: 11° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 21° | 36° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 13° | 30° Maseru: 13° | 28° Antananarivo: 11° | 26° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 17° | 30° Cape Town: 12° | 18° Durban: 17° | 20° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 23° | 34° Harare: 19° | 31° Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.65 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 17.75 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.01 | USD to AOA 926.34 | USD to BWP 13.29 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1645.13 | USD to ZAR 17.75 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1786.9 Down -0.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13998.92 Up +0.82% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30497.83 Up +0.04% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.57 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 578.72/OZ UP +0.79% | Copper US$ 4.19/lb UP +0.28% | Zinc US$ 2 918.80/T DOWN -0.14% | Brent Crude Oil US$ 72.46/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 994.87/OZ UP +1.59% Sport results: Currie Cup: Fidelity ADT Lions 43 vs 34 Toyota Cheetahs XV Premier League: Southampton 0 vs 3 Manchester United LaLiga: Mallorca 1 vs 2 Villarreal | Real Betis 2 vs 0 Leganés SerieA: Como 2 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: Leeds United 0 vs 1 Burnley | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Hull City 0 vs 2 Sheffield United English Championship: Leeds United 0 vs 1 Burnley | Millwall FC 0 vs 1 Luton Town | Oxford United 1 vs 0 Stoke City | Hull City 0 vs 2 Sheffield United Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 22° | 39° Eenhana: 19° | 37° Oshakati: 19° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 23° | 34° Otjiwarongo: 19° | 32° Omaruru: 16° | 33° Windhoek: 17° | 30° Gobabis: 13° | 30° Henties Bay: 11° | 15° Wind speed: 28km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:14, High tide: 05:25, Low Tide: 23:45, High tide: 17:42 Swakopmund: 11° | 14° Wind speed: 34km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:12, High tide: 05:23, Low Tide: 23:43, High tide: 17:40 Walvis Bay: 11° | 19° Wind speed: 39km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:12, High tide: 05:22, Low Tide: 23:43, High tide: 17:39 Rehoboth: 11° | 30° Mariental: 9° | 26° Keetmanshoop: 7° | 24° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 9° | 22° Ariamsvlei: 7° | 23° Oranjemund: 11° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 21° | 36° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 13° | 30° Maseru: 13° | 28° Antananarivo: 11° | 26° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 17° | 30° Cape Town: 12° | 18° Durban: 17° | 20° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 23° | 34° Harare: 19° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.65 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 17.75 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.01 | USD to AOA 926.34 | USD to BWP 13.29 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1645.13 | USD to ZAR 17.75 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1786.9 Down -0.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13998.92 Up +0.82% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30497.83 Up +0.04% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.57 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 578.72/OZ UP +0.79% | Copper US$ 4.19/lb UP +0.28% | Zinc US$ 2 918.80/T DOWN -0.14% | Brent Crude Oil US$ 72.46/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 994.87/OZ UP +1.59%