GBV, verkragtings neem toe in Oshana

Vanjaar reeds 278 sake aangemeld
Die Oshanastreek se bevelvoerder moedig mans aan om voorvalle van geslagsgeweld aan te meld.
Kristien Kruger
Tuyeimo Haidula – Die polisie in die Oshanastreek het sedert Januarie tot Mei vanjaar sowat 278 voorvalle van verkragting en geslagsgebaseerde geweld (GBV) aangeteken. Dié stati
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer