G'n borg vir polisielede wat glo onwettig jag
Vier gemsbokke sonder permit geskiet
Ondersoeke het glo aan die lig gebring dat die gemsbokke op 6 Augustus op 'n plaas naby die lughawe gejag is.
Ellanie Smit – Twee polisiebeamptes wat vir onwettige jag in hegtenis geneem is, is gister borgtog in die landdroshof in Katurura geweier.Eulu Isaks en Marien Ngouabi Namoloh, al
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie