Grumoord op Mariental

Sewejarige se liggaam in verlate huis gevind
Die polisie vermoed die meisie is verkrag en toe met 'n baksteen doodgeslaan.
Kristien Kruger
Marientallers is geruk nadat die liggaam van ’n sewejarige meisie Maandagmiddag in ’n verlate huis by die ou dadelplaas naby dié dorp gevind is.Die meisie was glo naak en ’n
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer