Polisie bekommend oor verkragtings in Omasati
Bevelvoerder besoek kerk
Verskillende gevalle van die beweerde verkragting van minderjariges wat gelei het tot tienerswangerskappe, is onlangs in dié streek oopgevlek.
Sowat 87 verkragtingsake is sedert Januarie vanjaar in die Omasatistreek aangemeld.In reaksie hierop beplan die polisiebevelvoerder in dié streek, Ismael Basson, om Sondag die Tsa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie