Polisiehoof praat oor ongeluk
Naasbestaandes vermoed toesmeerdery
Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie het in 'n onderhoud gesê hy het berou oor die ongeluk en het verskeie slapelose nagte oor die verlore jong lewens gehad.
Tuyeimo Haidula en Enzo Amuele – Die gesinne van die slagoffers wat in Desember in ’n motorongeluk dood is waarby inspekteur-generaal Joseph Shikongo van die Namibiese polisie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie