Polisiehoof vergader met boere oor veediefstal
Vanjaar minder gevalle aangemeld as in 2021
Die Namibiese polisiehoof word in landboukringe daarvoor gerespekteer dat hy ernstig is oor die bekamping van veediefstal.
Tussen Januarie en Oktober vanjaar is 74 gevalle van veediefstal by die Namibiese polisie in die Khomasstreek aangemeld, 225 in die Omahekestreek en 451 in Otjozondjupa. Dit is iet
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie