Slagting ken geen einde nie

Elvira Hattingh
Klaus Hansen het dié foto’s van ’n koei wat in ’n draadstrik op sy plaas in die Kalkfeld-omgewing gevang is, met Republikein gedeel. Dit kom nadat daar ook onlangs drie Simmentaler-koeie by ’n boer in die Grootfontein-omgewing geslag is. Twee naweke gelede is daar ook ’n saak van veediefstal by Tses aanhangig gemaak. Volgens die Namibiese polisie het ’n onbekende verdagte op Vrydag 29 Julie op die plaas Swartwater 17 skape gesteel en geslag. Die skape het ’n geraamde waarde van sowat N$25 500. Nog ’n boer het in die sosiale media gesê hy het besluit om “uit boerdery te klim”, maar dat dit nou beteken drie huisgesinne sit nou sonder ’n inkomste.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!