No Image Caption

Varke vreet babalyk

Tuyeimo Haidula
Varke het na bewering Dinsdag ˊn fetus geëet wat in ˊn plastieksak in Oshikuku in die Omusatistreek in die noorde van die land weggesteek was.

ˊn Saak van moord en verberging van geboorte is geopen en word deur streek se polisie ondersoek. Omusati se koördineerder vir misdaadondersoeke adjunkkommissaris Moses Simaho sê die polisie was omstreeks 16:30 by ˊn ongedienste plot in Oshikuku waar gemeenskapslede gehoor het die varke maak 'n geraas en vreet iets uit 'n plastieksak.

"Die plastieksak het die die beendere van 'n baba en bloedbesmette babaklere bevat," het hy gesê. Simaho het gesê die liggaamsdele is na die polisie se lykshuis op Okahao vervoer vir 'n nadoodse ondersoek. Niemand is hegtenis geneem nie en volgens die polisie en die ondersoek duur voort. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!