Veediewe huur glo kar vir ‘slagoperasie’
Geslagde bul agter in Polo gevind
Een van drie vermeende veediewe wat met 'n geslagde bul agterin 'n gehuurde voertuig gevlug het, is aangekeer en die polisie is hoopvol om die ander twee ook gou vas te trek.
Verskeie boere van die Seeis-Omitara-Witvlei-omgewing het Maandagmiddag help soek na twee vermeende veediewe wat te voet gevlug het nadat hulle, ná ’n jaagtog op die D1535-distr
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie