No Image Caption

Vrou 24 keer met 'n mes gesteek

Me. Charmaine Saron, ‘n 28-jarige Namibiese vrou, se liggaam is positief deur haar suster en naasbestaandes uitgeken. ‘n Nadoodse ondersoek is gedoen en dui daarop dat die oorledene 24 keer met ‘n mes gesteek is. Saron was ‘n inwoner van Rehoboth wat volgens haar suster eers drie weke gelede na Windhoek gekom het vir opleiding as assistentverpleegster. Volgens haar familie is sy laas op Woensdag, 8 Junie, gesien toe sy omstreeks 22:43 die huis verlaat het.

Die saak word verder deur die polisie ondersoek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!