polisie
polisie

Werknemer skiet twee bestuurders: een dood, een kritiek

Henriette Lamprecht
'n Werknemer van Henning Crush op Ondangwa is agter tralies, nadat hy Vrydag sy twee bestuurders geskiet het. Die 43-jarige John Myberg is noodlottig gewond, terwyl die ander bestuurder (44) in 'n kritieke toestand in die staatshospitaal op Onandjokwe is. Die 59-jarige verdagte het na die voorval met Myberg se fiets na die polisiestasie gery waar hy die voorval aangemeld en homself oorgegee het. Die vuurwapen wat hy gebruik het, is ook gekonfiskeer. Volgens die jongste polisieverslag duur die ondersoek na die voorval voort.

Kommentaar

Republikein 2024-11-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 39° Rundu: 24° | 36° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 24° | 32° Ruacana: 22° | 32° Tsumeb: 22° | 31° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 22° | 31° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 23° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 22° | 37° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 23° | 31° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 14° | 29° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 20° | 33° #REF! #REF!