Kollig op vroue in polisiemag

Slypskool fokus op leierskap
Die Namibiese polisiehoof meen vroue se perspektiewe en vaardighede is noodsaaklik om die verskeie veiligheidsuitdagings oraloor die streek te takel.
Leandrea mouers
Die uitdagings wat vroue in die gesig staar ten opsigte van leierskap in die polisiemag was die hooftema by die opening van die Samewerkingsorganisasie van die Suider-Afrikaanse St
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer