Misdaad aan die toeneem

Meer as 110 000 voorvalle aangemeld
Die hoogste misdaadsyfer is in die Khomasstreek met 32,5% van alle aangemelde voorvalle in die land.
Tuyeimo Haidula
Misdaad in die land bly ’n ernstige bron van kommer met die Namibiese polisie wat 110 551 voorvalle tydens die 2023-’24-finansiële jaar aangeteken het. Volgens die hoof van di
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer