Oorskot van leerling gevind

Enzo Amuele
Die uitvoerende direkteur van die ministerie van onderwys, kuns en kultuur Sanet Steenkamp, het bevestig dat die oorskot van O'Linn Nauyoma uit die Guinas-meer gehaal is. Nauyoma, 'n leerling van die Etosha Sekondêre Skool, het tydens 'n skooluitstappie op 8 September verlede jaar verdrink. In 'n stemboodskap het Steenkamp gesê die regering was aktief by die ondersoek betrokke en die ministerie sal voortgaan om binne sy regsraamwerk die familie te ondersteun.

Kommentaar

Republikein 2025-01-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 17° | 27° Rundu: 19° | 26° Eenhana: 21° | 33° Oshakati: 23° | 31° Ruacana: 21° | 33° Tsumeb: 18° | 29° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 20° | 32° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 19° | 35° Oranjemund: 14° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 22° | 29° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 18° | 22° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 16° | 31° Lilongwe: 18° | 22° Maputo: 22° | 26° Windhoek: 20° | 32° Cape Town: 18° | 24° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 18° | 28° Harare: 16° | 22° #REF! #REF!